Britt Allcroft

Hilary Mary "Britt" Allcroft (gebore 14 Desember 1943) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Thomas and the Magic Railroad (2000) en Mumfie's Quest: The Movie (2014), en in die televisiereekse Thomas & Friends (1984) en Shining Time Station (1989).


Developed by StudentB